'n Nuwe Afrikaanse Bybel vir die geslag rekenaarkinders verskyn volgende maand op die mark. Hennie Stander, redakteur van [email protected] sê dié Bybel is nie net uniek in Afrikaans nie, maar ...
Potchefstromers wat aan die Bybelvertaling gewerk het, is van links: Proff. Jorrie Jordaan, Paul Kruger, Fika Janse van Rensburg, Francois Viljoen en Johan Blaauw. Voor: dr. Marietjie Nelson. Afwesig: ...
Die gemeenskap van Bloemfontein maak gereed vir ’n opwindende naweek van feesvieringe danksy die 90ste bestaansjaar van die Afrikaanse Bybel. Hierdie spesiale geleentheid, aangebied deur die ...