Die polisie het in samewerking met doeanebeamptes ’n dwelmbesending van sowat R6 miljoen by die O.R. Tambo-lughawe in Kempton ...
Suid-Afrika het verlede jaar ’n afname van sowat 16% in renosterstropery aangeteken, met 420 diere wat vir hul horings ...
In vandeesweek se episode van ‘Kokkedoor vuur en vlam’ het elke span het ’n halwe springbok gekry waaruit hulle ’n voorkwart- ...
’n Man van die Amerikaanse deelstaat Suid-Carolina wat skuldig bevind is aan die moord op die ouers van sy voormalige meisie, ...
’n Wolkbreuk aan die Wes-Rand het Woensdagaand tot talle kitsvloede in Gauteng gelei en in Randparkrif is talle huise deur ...
Akani Simbine is op 31-jarige ouderdom in die pylvak van sy loopbaan as ’n naelloper, maar dit beteken geensins dat sy ...
Grond sál sonder vergoeding onteien word en mense wat nie daarvan hou nie, kan in Amerika toevlug gaan soek, sê Julius Malema ...
’n 45-jarige vrou wat op ’n kleinhoewe in die Paarl woon, is Woensdag amper dood nadat ’n jong man by hul huis ingebreek, ...
Rusland het Donderdag ’n toespraak deur pres. Emmanuel Macron van Frankryk as “uiters konfronterend” bestempel.
Al hoe meer jong mense wat matriek of ’n gelykstaande kwalifikasie behaal, kan daarna nie werk kry of ’n geleentheid om ...
Die eerste ronde van die Joburg-Ope op die gholfbaan van die Houghton-buiteklub het Donderdag ’n oorsese inval opgelewer met ...
Die Protea-vrouekrieketspan sal in April en Mei saam met Indië en Sri Lanka aan ’n driehoekige eendagreeks deelneem.